GOOD kandidaat in Wyk 14, Charleen Titus, help die gemeenskap met klagtes oor dienslewering. Met 'n groot agterstand van die munisipaliteit, werk Charleen saam met munisipale amptenare om op versoeke te reageer.
In Wyk 14, George, veg GOOD vie basiese dienste vir mense wat in agterplase en informele behuising woon.
GOOD Wyk 27 Kandidaat Richard Hector wys waaroor gemeenskapsleierskap gaan. Hier gee hy aandag aan 'n munisipaliteit probleem wat jare lank deur die raad geïgnoreer is.
n GOOD verf projek in George – by Rosemore Rotary House, 'n huis vir bejaardes. GOOD gee prioriteit aan versorging vir bejaardes en persone met gestremdhede.
Vredenburg, Wyk 13 Kandidaat, Sucilla van Tura, help behoeftiges met kospakkies tydens die Covid toesluit.
Wyk 27 se GOOD kandidaat Richard Hector, het 2 jong manne gehelp wat wees gelaat is en sedertdien in haglike omstandighede bly. Richard het gereel dat die munisipaliteit hulle assisteer met behuising.
Coach Pieter de Villiers besig met 'n spesiale sport oefenkamp in Wyk 17, George, gereël deur ons GOOD kandidaat, Gammat Turner.
Comments