top of page

Let’s Fix Saldanha Bay Municipality


Die Mayor na bewering in stront oor rookgoed. Gedurende die Lockdown periode het Saldanhabaai Munisipaliteit DUISENDE RANDE se cigarette afgevat of gekonfiskeer by winkeleienaars en dit nie soos dat die Wet voorskryf of bepaal by die polisiestasies gaan inboek nie maar dit onwettiglik iewers anders geneem.

Nou is daar n groot probleem want die winkeleienaars het nou n hofgeding of regaksie in plek gesit en nou weet die burgemeester en sy hoofmanne nie waar die sigarette verdwyn het nie. My bron se vir my dat die Raadsmanne nou die saak gou stillietjies wil smoor en doodmaak.

Hulle wil stillietjies skik en belastingbetalers geld gebruik om die winkeleienaars uit te betaal.

My bron se na bewering is hierdie sigarette blykbaar opgebruik want dit het spoorloos verdwyn.

Die winkeleienaars soek hul entjies. Die Mayor moet antwoord. Waar is die entjies. Duisende rande se entjies. Hierdie saak gaan GOOD laat ondersoek. In terms van die Wet moet die Burgemeester antwoord op hierdie onreelmatighede en onwettige aksies wat nou die beladtingbetaler se probleem word. Kan julle nie bestuur nie.

Waasie entjies Mr Mayor. GOOD soek antwoorde.


Nog ‘n bom is gelaai.

0 comments

Recent Posts

See All

댓글


bottom of page